Hier is my
hart
Veertien dae veertien nagte is ʼn
baie lang tyd
Ek voel jou hier aan my sy jy’s die heeltyd hier by
my
Want ek draai en draai en draai diep hier binne my
Ja ek voel jou hier naby my as ek my kon
kry
Want hier is my hart hier by jou en
hier sal hy bly
Hier is my hart naby jou naby jou sy
En as dit dalk voel of ek dalk te vêr is
Ek bly by jou soos jy daarvan hou
In my hart in my drome sien ek jou
nog hier
Ek sien jou nog langs my staan soos die foto’s teen my
muur
Want ek dwaal en dwaal en dwaal diep hier binne my
Ja ek voel jou hier naby my as ek my kon
kry