Hello Hello

Snaaks hoe complicated dinge kan raak
En eintlik maak dit nie saak
Solank daar iemand is wat vir jou smile
Iemand met ʼn smile op sy dial wat sê

 Hello hello hoe gaan dit met jou
 Hello hello hoe gaan dit met jou
 Iemand wat smile

Skop jou skoene hier onder my bed
Dan sal jy sien waste groot smile ek het
Solank daar iemand is wat vir jou smile
Iemand met ʼn smile op sy dial wat sê

Raak die dinge vir jou somtyds te veel
En daar’s niemand om dit mee te deel
Solank daar iemand is wat vir jou smile
Iemand met ʼn smile op sy dial wat sê

 Snaaks hoe complicated dinge kan raak
 En eintlik maak dit nie saak
 Sit ʼn smile op as jy praat
 Iemand wat smile

 
Musiek: Anton Myburgh
Liriek: Anton Myburgh
Uitgewer: Anton Myburgh/Select Musiek

BACK