Een
dag
Ek hoop jy sal
verstaan
Dis tyd dat ek moet gaan
Die son brand al bo die maan
En ek weet my hart gaan
breek
Oor ʼn jaar of dalk ʼn week
Maar jou invloed moet ek breek
Een dag saam met jou
en kyk hoe lyk ek nou
Een dag saam met jou en kyk hoe lyk ek
nou
In ʼn droom hoor ek jou
naam
Ek sien jou voor my staan
Daar is geen son daar is geen maan
Net die reuk van jou
parfuum
Wanneer gaan ek jou weer sien
Is dit maybe of miskien
Ek hoor jou naam ek
sien jou in my drome staan
Ek hoor jou naam ek sien jou oral waar ek
gaan
Musiek: Anton
Myburgh
Liriek: Anton Myburgh
Uitgewer: Anton Myburgh/Select
Musiek